Terence het 'n lang pad gestap saammet die Here, uit die kloue van verslawing tot waar hy nou in God se genade en vertroue leef. Terence Abrahams · Vreugde & Joy
Het jy 'n roeping om te help, maar weet nie hoe nie? Beninca Steyn van Lovestruck vertel hoe hulle jou kan help om jou projek lewe te gee. Lovestruck · Vreugde & Joy
Ons kinders staan voor 'n wêreld vol uitdagings. Quinton en Linda Chuter van Barach Tamid International Ministries het 'n 21 dae plan van gebed en intree vir jou kinders, ongeag hulle ouderdom. Lady Rose Warrior parents · Vreugde & Joy
Wat is virtuele outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel met Bertha le Roux-Wahl oor hierdie diagnose - wat die verskil van outisme is, hoe om daarvoor te toets en wat daaromtrent gedoen kan word. Kwanda Kinetics · Vreugde & Joy
5 Oktober was wêreld onderwysersdag en Dr. Maretha Steyn van Akademia deel met Bertha hoe om jou onderwys roeping uit te leef. Akademia · Vreugde & Joy
'n Heerlike gesprek oor verhoudingsbande - hoe om jou kind of vriend te help om 'n verhouding met die Here te bou. Hanlie Boshoff en Amelia St. Ledger Denny van Tiqvah deel hulle ervarings met Bertha le Roux-Wahl. Tiqvah Narrative Therapy · Vreugde & Joy
1 hr 10 min
About Vreugde & Joy
From the publisher's feed
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.