Elphi Taljaard, Donsie Kruger en Jaqui van Reenen January deel die vreugde en veelsydigheid in bemagtiging van vrouens in hulle gemeenskap deur die gevestigde organisasie, Die Dameskring. Die Dameskring · Vreugde & Joy
Pastor Chester Clayton Swart van Fountain of Life ministries getuig van God se getrouheid, selfs in tye van vertwyfeling. Hy het as jong seun reeds God se krag ervaar en het geleer hoe om Sy wil vir sy lewe te volg. Fountain of Life Ministries · Vreugde & Joy
Heidi Mollentze deel hoe sy die uitdaging van alkolisme kon oorwin, asook watter rol haar ouers, vriende en geloof daarin gespeel het. Heidi Mollentze facebook · Vreugde & Joy
Jacques en Melanie Blignaut vertel ons meer oor hulle geloof en hoekom hulle tuisskool onderrig gekies het. Melanie's blog Wind in a letterbox · Vreugde & Joy
Hennie en Amanda Swanepoel, deel oor hulle Persoonlike verhouding met die Here, asook hulle huwelik en hoe elke dag 'n nuwe begin is. Brightstar personal devolpment · Vreugde & Joy
Die einde van die jaar kan uitdagend wees op baie vlakke, ons gesels oor hoe belangrik beplanning is en hoe om angs te verminder. Coram Deo · Vreugde & Joy
Gisela het haar verhouding met die Here 30 jaar gelede begin en nie teruggekyk nie, hier deel sy hoe die Here haar intussen gebruik vir die bediening. Vreugde & Joy
Essie Raath van Coram Deo gesels met Bertha oor vergifnis, wat die verwagting is, die stappe en hoe dit vasgelê kan word. Coram Deo · Vreugde & Joy
28 min
About Vreugde & Joy
From the publisher's feed
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.