Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.... more
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 173 episodes available.
September 02, 2021Saartjie Roos deel hoe Coram Deo haar gehelp het om weer te leef na traumaSaartjie Roos gesels met Bertha oor hoe Coram Deo haar gehelp het om weer op te staan na trauma, die belangrikheid van groep terapie asook haar ervaring as student by Coram Deo. Coram Deo · Vreugde & Joy...more28minPlay
September 02, 2021My stryd met ADHD - Hykie BergHykie Berg gesels met Bertha le Roux Wahl oor ADHD, hoe om daarmee te werk en hoe om geliefdes daarmee te help. Creative Kidz Private school · Vreugde & Joy...more1h 15minPlay
August 26, 2021Christiaan Ackerman van Coram Deo gee raad oor survivors guilt na Covid.Bertha en Christiaan gesels oor die nagevolge van siekte, asook die uitwerking daarvan op jou geesteslewe. Vreugde & Joy...more27minPlay
August 26, 2021Annatjie en Tanya Nel deel hoe hulle ondersteuning vind tydens 'n seldsame siekte.Bertha gesels met Annatjie en Tanya Nel oor hoe hulle gesin die reis met 'n seldsame siekte, Nephronophthisis Type 3 hanteer deur God se genade. Die laaste drie jaar is hulle lewens onderstebo gedraai, maar God se wonderwerke kom keer op keer deur. Tanya gesels openlik twee maande na haar nier oorplanting. Vreugde & Joy...more1h 13minPlay
August 19, 2021Charleen du Plessis deel haar persoonlike reis deur mishandeling.Carleen du Plessis van Coram Deo en Simcha recovery gesels openlik met Bertha oor emosionele en fisiese mishandeling asook hoe God haar oë oop gemaak het. Wat jou familie en vriende te doen staan en hoe die herstel proses werk. Coram Deo · Vreugde & Joy...more1h 41minPlay
August 12, 2021Christel Kloppers van Coram Deo deel die waarde van joernaal hou in herstel.Bertha gesels met Christel Kloppers van Coram Deo en Mindsprouts oor die joernaal hou se waarde in emosionele herstel en groei. Coram Deo · Vreugde & Joy...more26minPlay
August 12, 2021Julie B Steynberg deel haar reis met God tydens die verlies van haar man.Julie deel openlik haar reis met God tydens die afterwe van haar man, Francois weens Covid 19. Sy vid elke dag daadwerklik vreugde. Vreugde & Joy...more1h 14minPlay
August 05, 2021Charleen du Plessis oor vroue mishandelingCharleen du Plessis van Coram Deo en Simcha recovery help ons die emotionele skade in mishandeling verstaan. Vreugde & Joy...more27minPlay
July 29, 2021Aldalize Cousins oor hoe om mekaar by te staan.Aldalize Cousins deel met Bertha haar getuienis en hulle gesels oor hoe om mekaar te ondersteun in moeilike tye, asook hoe om ondersteuning te aanvaar. Vreugde & Joy...more1h 14minPlay
July 22, 2021Elmo Pienaar van Coram Deo gesels oor die stand van HuwelikeElmo gesels oor wat die gevoel rondom huwelike is in Suid-Afrika is vandag en die uitwerking van onmin in die huwelik op die kinders. coramdeo.co.za · Vreugde & Joy...more21minPlay
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 173 episodes available.