Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.... more
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 170 episodes available.
February 11, 2021Ons kuier saam met Piet SmitPiet Smit kuier saammet Bertha Le Roux-Wahl op Vreugde/Joy saam gesels hulle oor die musiekbedryf en God se voorsiening. Vreugde & Joy...more1h 11minPlay
February 11, 2021Pastorale beradingPieter Visser van Coram Deo oor pastorale berading. Wat om te verwag en vooropgestelde idees teë te werk. Vreugde & Joy...more24minPlay
February 04, 2021Verwerping in die kerkLizelle faber gesels oor wat om te doen as jy seergekry het in die kerk. Vreugde & Joy...more17minPlay
December 03, 2020Praktiese raad oor hoe om rou te verwerkHennie Swanepoel gee verder raad oor hoe om rou te verwerk deur her-innering tegnieke te gebruik, onder andere sluit dit in briewe skryf aan jou afgestorwe geliefde. Vreugde & Joy...more20minPlay
November 19, 2020Hoe om rou te hanteerBertha Le Roux Wahl gesels met Hennie Swanepoel van Coram Deo oor die hantering van die rouproses. Hy sê her-innering gesprekke met jou geliefde is van groot waarde. Vreugde & Joy...more24minPlay
November 12, 2020Volwasse StudieAdinda van Heerden van Coram Deo gesels oor volwasse studie. Hoe gaan ek te werk as ek wil studeer op 'n gevorderde ouderdom? Vreugde & Joy...more25minPlay
October 08, 2020Die 'Quick Fix' MentaliteitBertha le Roux-Wahl gesels met Elmo Pienaar oor wat die 'Quick Fix mentaliteit' behels, wat jy voor my uitkyk en hoe om dit te oorwin in jou lewe. Vreugde & Joy...more24minPlay
October 01, 2020Die Wetenskap van GelukIn ons Coram Deo inset vandag gesels Bertha le Roux Wahl met Koos van der Merwe oor die wetenskap van geluk. Vreugde & Joy...more24minPlay
September 24, 2020Beplanning WenkeBertha le Roux-Wahl gesels met Jo Viljoen oor "Beplanning". Vreugde & Joy...more24minPlay
September 10, 2020VrouweesBertha le Roux Wahl gesels met Anne-Lize Koen oor "Vrouwees" Vreugde & Joy...more24minPlay
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 170 episodes available.