Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.... more
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 170 episodes available.
February 17, 2022Karien Botha deel haar passie vir die Here en hoe 'n vergadering met jouself perspektief kan gee.Is jy op die regte lewenspad? Karien Botha van Karien se kuierplek deel met ons die waarde van 'n vergadering met jouself en die self - kennis wat daaruit voortspruit. Ons gesels ook oor die mite dat jy perfek moet wees voor jy kan begin. Karien se kuierplek · Vreugde & Joy...more1h 8minPlay
February 10, 2022Chrislea Nel deel haar pad van geloof na haar pad as Ma nie gebeur het nie.Om elke dag in geloof te stap is nie maklik as jou drome soms onbereikbaar is. Chrislea Nel deel haar persoonlike reis, asook hoe om vorentoe te beweeg in geloof. CG Training · Vreugde & Joy...more1h 11minPlay
February 03, 2022Wat is die verskil tussen goeie roetine in jou huwelik en 'n gemaksone?Liezel van der Merwe van Intiem Tydskrif gesels met Bertha oor maniere om jou huwelik teen verveling te beskerm. Intiem Tydskrif · Vreugde & Joy...more1h 13minPlay
January 27, 2022Willie Olwage gesels met Bertha oor Kinder evangelisasieKann ons ons kinders leer van die volle woord van God op 'n vroeë ouderdom, sonder om hulle te oorweldig? Willie Olwage van El Roi Teater voel sterk dat ons kinders van vroeg af reeds 'n volle verhouding met God kan hê en verstaan. El Roi Teater · Vreugde & Joy...more1h 10minPlay
January 13, 2022Eckard Henn kom deel ten midde van groot uitdagings in sy lewe steeds sy getuienis.Eckard Henn was 'n verslaafde en steeds het God hom geroep in Sy naam. Maak nie saak waar jy in jou lewe staan nie, jy is waardig. The Mission Ministry · Vreugde & Joy...more1h 14minPlay
December 31, 2021Essie Raath van Coram Deo gesels met Bertha oor kwesbaarheid en veerkragtigheid in die nuwe jaar.Hoe kwesbaar moet ons wees en hoe kan ons veerkragtig wees met alles wat rondom ons gebeur? Coram Deo · Vreugde & Joy...more30minPlay
December 23, 2021Pieter Visser van Coram Deo gesels met Bertha oor selfsorg en doelwitte.Hoe kan waardes jou help om goeie doelwitte te stel. En kan 'n mens geestelike doelwitte vir jouself stel? En hoe stel mens houself op vir sukses in 2022? Pieter antwoord met praktiese maniere om dit te doen. Coram Deo · Vreugde & Joy...more30minPlay
September 02, 2021Saartjie Roos deel hoe Coram Deo haar gehelp het om weer te leef na traumaSaartjie Roos gesels met Bertha oor hoe Coram Deo haar gehelp het om weer op te staan na trauma, die belangrikheid van groep terapie asook haar ervaring as student by Coram Deo. Coram Deo · Vreugde & Joy...more28minPlay
September 02, 2021My stryd met ADHD - Hykie BergHykie Berg gesels met Bertha le Roux Wahl oor ADHD, hoe om daarmee te werk en hoe om geliefdes daarmee te help. Creative Kidz Private school · Vreugde & Joy...more1h 15minPlay
August 26, 2021Christiaan Ackerman van Coram Deo gee raad oor survivors guilt na Covid.Bertha en Christiaan gesels oor die nagevolge van siekte, asook die uitwerking daarvan op jou geesteslewe. Vreugde & Joy...more27minPlay
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 170 episodes available.