Hennie Swanepoel gee verder raad oor hoe om rou te verwerk deur her-innering tegnieke te gebruik, onder andere sluit dit in briewe skryf aan jou afgestorwe geliefde. Vreugde & Joy
Bertha Le Roux Wahl gesels met Hennie Swanepoel van Coram Deo oor die hantering van die rouproses. Hy sê her-innering gesprekke met jou geliefde is van groot waarde. Vreugde & Joy
Bertha le Roux-Wahl gesels met Elmo Pienaar oor wat die 'Quick Fix mentaliteit' behels, wat jy voor my uitkyk en hoe om dit te oorwin in jou lewe. Vreugde & Joy
Bertha le Roux Wahl gesels met Anne-Lize Koen oor "Vrouwees" Vreugde & Joy
24 min
About Vreugde & Joy
From the publisher's feed
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.