Die ekonomie minuut

VSA-SA onderhandelinge - o.3 en ek het 'n plan


Listen Later

Die nuutste nuus bly die 30%-tariefskok wat Suid-Afrika miljarde in uitvoere en tien- tot honderduisende werksgeleenthede kan kos. Op 1 Augustus gaan dieTrump-administrasie  ’n 30 persent tarief hef op alle Suid-Afrikaanse goedere wat die VSA binnekom. Die openbarerede? Om Amerika se handelsbalans te verklein. Die ware rede? Washington wil hê Pretoria moet sy swart ekonomiese bemagtigingsvereistes laat vaar, die klousule oor onteiening sonder vergoeding hersien, en selfs toesig hou oor ’nbevrydingslied.

Dit plaas President Cyril Ramaphosa in ’n hoek: aanvaar ’n tarief wat die ekonomie seermaak, of gee toe op beleid wat die ANC as nie-onderhandelbaar beskou. Is daar ’n middeweg? Ek het o.3 gevra vir ’n plan wat Washington tevrede kan hou terwyl Suid-Afrika se kernbelange beskerm word. Gee my vyf minute.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners