Die ekonomie minuut

Waaroor doen akademiese ekonome navorsing?


Listen Later

Ek is vandag by die twee-jaarlikse konferensie van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika. Dit is waar akademiese ekonome praat oor hulle navorsing en dit is interessant om te sien waarop hulle fokus.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners