Die ekonomie minuut

Waarskuwingsligte flikker in die FSR


Listen Later

Die Reserwebank se oorsig oor die stabiliteit van die finansiële stelsel is ʼn dokument wat nie veel aandag kry van die publiek nie omdat hulle meeste van die tyd sê dit gaan goed. Die verslag wat hierdie week gepubliseer is, het belangrike waarskuwingsligte wat flikker.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners