Die ekonomie minuut

Wanneer gaan rentekoerse ophou styg?


Listen Later

Hierdie jaar het die ekonomiese nuus gegaan oor inflasie en rentekoerse en ons almal het dit aan ons sakke gevoel. Dit lyk nou of inflasiedruk begin afneem en die vraag is wanneer rentekoerse ʼn draaipunt gaan bereik en self gaan begin afneem. Sommige dink vroeg volgende jaar, ander dink dit gaan nog lank wees.

* DIe Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners