Die ekonomie minuut

Was meer mark-gerigte hervormingsgesindheid duidelik en dringend?


Listen Later

Ek wonder of die President genoeg gesê het in gisteraand se staatsrede. Hy het lank gepraat, maar was dit ʼn Regering van Nasionale Eenheid staatsrede? Hulle almal stem saam dat wat ons nodig het is inklusiewe ekonomiese groei, maar was meer mark-gerigte hervormingsgesindheid duidelik en dringend?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners