Die ekonomie minuut

Wat Amerikaanse indiensname data oor die repokoers sê


Listen Later

Hierdie jaar is Amerikaanse ekonomiese aanwysers belangrik vir die wêreldekonomie en hulle ekonomiese groeikoers en inflasiekoers raak ons hier in Suid-Afrika direk. Die rede is dat hulle groot en likiede finansiële markte het en beleggers dink dat hulle rentekoers op staatseffekte stel die standaard vir ʼn risikovrye-opbrengs. So wanneer hulle rentekoerse styg versterk die dollar en almal anders se rentekoerse moet ook styg om in pas te bly.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners