Die ekonomie minuut

Wat die drie gapings ons kan leer


Listen Later

In Makro-ekonomie is daar drie belangrike identiteite wat die ekonomie in ewewig bring. Volgens hierdie siening moet investering gelyk wees aan spare, owerheidsbesteding gelyk aan belasting en uitvoer gelyk aan invoer. Deur daarna te kyk kan ons baie leer van wat met rentekoerse en die wisselkoers gaan gebeur.

Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners