Die ekonomie minuut

Wat die MBK gesê het


Listen Later

Ons was almal redelik verlig toe die Reserwebank se Monetêre Beleidskomittee Donderdag se repokoers onveranderd gelaat het op 8,.25%. Beteken dit dat hulle volgende gaan begin sny? Die kort antwoord is dat dit hang af, en dit is belangrik om mooi na die beleidsverklaring te kyk.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners