Die ekonomie minuut

Wat die MBK sê


Listen Later

Die repokoers is toe met nog 50 basispunte verhoog. Dit staan nou op 8,25%. As mens wonder of dit nodig is na inflasie in Aprilmaand bietjie laer was, en die ekonomie skaars groei, is dit nuttig om die Monetêre Beleidskomitee se media verklaring te lees.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners