
Sign up to save your podcasts
Or


Die Monetêre Beleidskomitee het gister aangekondig dat die repokoers onveranderd bly. Hulle het ʼn aantal redes aangevoer hoekom daar steeds opwaartse druk op pryse is, vanaf die wisselvallige wisselkoers tot die impak van El Nino op voedselpryse. Hulle is nog nie oortuig dat die inflasiekoers aan die afneem is nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie Monetêre Beleidskomitee het gister aangekondig dat die repokoers onveranderd bly. Hulle het ʼn aantal redes aangevoer hoekom daar steeds opwaartse druk op pryse is, vanaf die wisselvallige wisselkoers tot die impak van El Nino op voedselpryse. Hulle is nog nie oortuig dat die inflasiekoers aan die afneem is nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners