
Sign up to save your podcasts
Or


Na ʼn goeie lopie die afgelope maand of wat het die rand-dollar wisselkoers oor die laaste drie dae weer verswak. Ek het toe my een kontak in valuta-verhandeling gevra wat aangaan. Dit het toe niks te doen met Julius Malema en Elon Musk nie, maar wel met sentiment oor ekonomiese groei in Sjina.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellNa ʼn goeie lopie die afgelope maand of wat het die rand-dollar wisselkoers oor die laaste drie dae weer verswak. Ek het toe my een kontak in valuta-verhandeling gevra wat aangaan. Dit het toe niks te doen met Julius Malema en Elon Musk nie, maar wel met sentiment oor ekonomiese groei in Sjina.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners