
Sign up to save your podcasts
Or


Gister kry ek ʼn WhatsApp foto gekry van ʼn pak van 60 eiers op ʼn rak vir R239,99. As R4 ʼn eier duur klink, doen gerus ʼn aanlyn soektog en jy kom vinnig agter dat jou naaste kruidenierswinkel se voorraad beperk is. Maar voordat jy sê dit klink soos uitbuiting, dink daaraan as vraag en aanbod in aksie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellGister kry ek ʼn WhatsApp foto gekry van ʼn pak van 60 eiers op ʼn rak vir R239,99. As R4 ʼn eier duur klink, doen gerus ʼn aanlyn soektog en jy kom vinnig agter dat jou naaste kruidenierswinkel se voorraad beperk is. Maar voordat jy sê dit klink soos uitbuiting, dink daaraan as vraag en aanbod in aksie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners