
Sign up to save your podcasts
Or


Die Goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago was die afgelope week of wat oral in die media aangehaal. Daar is ʼn repokoersbesluit om die draai en volgens die media het hy dinge gesê soos die Reserwebank hoop die inflasiekoers gaan in die tweede helfte van die jaar verder daal. Ook dat rentekoersstygings gaan eindig,
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie Goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago was die afgelope week of wat oral in die media aangehaal. Daar is ʼn repokoersbesluit om die draai en volgens die media het hy dinge gesê soos die Reserwebank hoop die inflasiekoers gaan in die tweede helfte van die jaar verder daal. Ook dat rentekoersstygings gaan eindig,
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners