Die ekonomie minuut

Wat is die markwaarde van 'n liedjie?


Listen Later

Ek onderbreek vandag die ernstige ekonomiese nuus met ʼn storie uit die musiekbedryf. In 2021 het beleggers $5 miljard bestee om die regte tot ou liedjies te koop. So katalogus van liedjies genereer inkomste soos wat dit in advertensies gebruik word, tantieme wanneer dit oor radio gespeel word en oor stroomdienste geluister word. Nou lyk dit egter of die beleggers te duur betaal het en die ou rock-sterre al die pad bank toe lag.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en eweglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners