Die ekonomie minuut

Wat is die prys van geloofwaardigheid?


Listen Later

Die Minister van Finansies het verlede week aangekondig dat die sogenaamde Social Relief of Distress toelaag, die R350 Covid toelaag verhoog word tot R370 per maand. Dit is ʼn jammerte vir ons geloof in die Minister se onafhanklikheid van politieke druk.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners