Die ekonomie minuut

Wat jy moet weet van hierdie week se mini-begroting


Listen Later

Hierdie week lê die Minister van Finansies die medium-termyn begrotingsbeleidsraamwerk aan die Parlement voor. Dit is ook bekend as die mini-begroting en daar is ʼn paar belangrike dinge waaroor ek graag wil gesels. Wat is die mini-begroting? Waarna moet jy luister wanneer die Minister praat?

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners