Die ekonomie minuut

Wat kan ons doen om produktiwiteit te verhoog?


Listen Later

Stadige ekonomiese groei is seker die enkele grootste uitdaging wat Suid-Afrika in die gesig staar. Sonder groei kan ons niks doen aan ons ander probleme, soos werkloosheid, armoede, of ongelykheid nie. Daar is baie maniere om te dink oor die drywers van groei en een is dat produktiwiteit tel.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners