Die ekonomie minuut

Wat sal 'n inkomste-toelaag bereik?


Listen Later

Een van die voorstelle wat President Ramaphosa gemaak het namens die Regering van Nasionale Eenheid is dat hulle wil ondersoek instel na ʼn inkomste-toelaag vir werklose mense. Ten spyte van baie studies hieroor is ekonome nie eens oor wat so toelaag bereik nie. Ons stem meestal saam dat dit beter is om kontant te gee sonder voorwaardes, maar die impak van so toelaag op uitkomste soos werk-soek-aktiwiteit, kleinskaalse entrepreneurskap, verdere onderwys, of gesondheid verskil tussen studies. Die resultate van ʼn groot Amerikaanse studie wat fokus op gesondheidsuitkomste het almal so bietjie bekommerd.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners