
Sign up to save your podcasts
Or


Die referaat wat ek en ʼn paar kollegas by SAFA lewer gaan oor Suid-Afrika se finfluencers. Hulle is sogenaamde influencers op TikTok wat finansiële raad gee. Ons het gekyk na hoe hulle raad ooreenstem of verskil met die beginsels uit die akademiese handboeke en selfhelp boeke.
By Waldo KrugellDie referaat wat ek en ʼn paar kollegas by SAFA lewer gaan oor Suid-Afrika se finfluencers. Hulle is sogenaamde influencers op TikTok wat finansiële raad gee. Ons het gekyk na hoe hulle raad ooreenstem of verskil met die beginsels uit die akademiese handboeke en selfhelp boeke.

16 Listeners

1 Listeners