Die ekonomie minuut

Wat sê die indiensname stats vir ons?


Listen Later

Die tweede kwartaal se indiensname statistieke is gister bekend gemaak en indiensname het kwartaal op kwartaal met 42 000 werkgeleenthede, of te wel 0,4% gegroei. Maar wat sê die syfer vir ons?

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners