Sign up to save your podcasts
Or

Die afgelope week het ʼn paar belangrike plaaslike en internasionale aanwysers die nuus gehaal en party gee leidrade oor wat hierdie jaar met rentekoerse kan gebeur.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie afgelope week het ʼn paar belangrike plaaslike en internasionale aanwysers die nuus gehaal en party gee leidrade oor wat hierdie jaar met rentekoerse kan gebeur.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners