
Sign up to save your podcasts
Or


Verlede week is daar ʼn hand vol aanwysers bekend gemaak waarop mens ʼn oog moet hou. Dit sluit in Absa en die Buro se Aankopebestuurdersindeks, asook nuwe voertuigverkope in Februarie. Daar was ook handelsbalanssyfers en kredietverlening aan die privaatsektor.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellVerlede week is daar ʼn hand vol aanwysers bekend gemaak waarop mens ʼn oog moet hou. Dit sluit in Absa en die Buro se Aankopebestuurdersindeks, asook nuwe voertuigverkope in Februarie. Daar was ook handelsbalanssyfers en kredietverlening aan die privaatsektor.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners