Die ekonomie minuut

Wat wys die aanwysers?


Listen Later

Ek het so deur die loop van verlede week ʼn paar belangrike aanwysers bespreek. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die vierde kwartaal van verlede jaar net net ʼn resessie vermy, maar in die eerste kwartaal van hierdie jaar lyk dinge nie veel beter nie en sakevertroue is gedemp. Daar was darem nog ʼn paar stukkies nuus wat dinge toelig.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU

Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners