
Sign up to save your podcasts
Or


Ek het Vrydag genoem dat die Amerikaanse Fed hulle beleidskoers onveranderd gelaat het en Jerome Powell het aangedui dat hy dink hulle beleid is inkrimpend genoeg. Vrydagaand se indiensname data het toe ook gewys dat hulle werkskeppingskoers verlangsaam het in April. Daar was ook ander interessante aanwysers die afgelope week.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU
By Waldo KrugellEk het Vrydag genoem dat die Amerikaanse Fed hulle beleidskoers onveranderd gelaat het en Jerome Powell het aangedui dat hy dink hulle beleid is inkrimpend genoeg. Vrydagaand se indiensname data het toe ook gewys dat hulle werkskeppingskoers verlangsaam het in April. Daar was ook ander interessante aanwysers die afgelope week.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU

18 Listeners

1 Listeners