
Sign up to save your podcasts
Or


Die afgelope week het die aanwysers in verskillende rigtings gewys en teen mekaar gewerk. Bekommernis oor die oorlog in die midde-ooste het die Brent ru-olieprys laat styg, maar daarna het die gedaal as gevolg van bekommernis oor die wêreldwye vraag. Steenkool se prys het gestyg al was die markte nie te vrede met die Sjinese stimuluspakket nie. En as gevolg van die sterker dollar was die goudprys swakker.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie afgelope week het die aanwysers in verskillende rigtings gewys en teen mekaar gewerk. Bekommernis oor die oorlog in die midde-ooste het die Brent ru-olieprys laat styg, maar daarna het die gedaal as gevolg van bekommernis oor die wêreldwye vraag. Steenkool se prys het gestyg al was die markte nie te vrede met die Sjinese stimuluspakket nie. En as gevolg van die sterker dollar was die goudprys swakker.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners