
Sign up to save your podcasts
Or


Ontleders hoop dat die ekonomie beter gevaar het in die derde kwartaal, maar ons het nog nie ʼn BBP groeisyfer beskikbaar nie. Vriend en vyand is verras deur die afname in die werkloosheidskoers.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellOntleders hoop dat die ekonomie beter gevaar het in die derde kwartaal, maar ons het nog nie ʼn BBP groeisyfer beskikbaar nie. Vriend en vyand is verras deur die afname in die werkloosheidskoers.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners