Die ekonomie minuut

Werkloosheid, kwotas en ander krisisse


Listen Later

Hierdie week se werkloosheidsyfer was kommerwekkend. Daar is 245 000 werksgeleenthede verlore kwartaal tot kwartaal en daar is ʼn baie hoë jeugwerkloosheidskoers. Dit is eintlik nie nuus nie, maar dit is of daar so bietjie paniek in die lug is en die debat oor indiensnemingskwotas is baie skril. Dit is wat gebeur wanneer die ekonomie nie groei nie.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners