Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
October 25, 2019Wie is ek?Wat presies sien jou kinders alles op selfone? As die meeste volwassens nie tegnologie verstaan nie, maar die meeste kinders doen wel, hoe kan jy jou kind beskerm? Lise Swart se span kenners het raad vir ouers oor hoe om kinders te leer van tegnologie, en wat om te doen as iets hulle kinder beïnvloed....more25minPlay
October 18, 2019Wie is ek?Wat beteken 'n bipolêre versteuring vir sowel die individu as geliefdes? Hoekom help medikasie, en watter effek het terapie?...more25minPlay
October 11, 2019Wie is ek?Voel jy dat geliefdes of 'n kollega jou manupileer? Hoe kan jy seker wees dis wel die geval? Watter uitwerking het dit op iemand wat gemanipuleer word?...more25minPlay
October 04, 2019Wie is ek?Die meeste mense is opsoek na ware geluk. Ons hoor gereeld hoe jy vir jouself moet lief wees en jou foute aanvaar, maar watter rol speel kommunikasie in 'n persoon se geluk? Kan die aanleer van kommunikasievaardighede 'n verskil maak in hoe ons onsself sien, en hoe ander mense ons ervaar?...more25minPlay
September 27, 2019Wie is ek?Suid-Afrika het van die meeste voorvalle van afknouery in die wêreld, veral onder laerskoolkinders. Watter oplossings kan gevind word? Moet ouers wag tot hulle kind 'n slagoffer is voor hulle betrokke raak?...more25minPlay
September 20, 2019Wie is ek?Wat doen jy wanneer jy nie kan cope nie? Misbruik jy iets, of oordoen jy 'n aktiwiteit? Meer en meer mense is daarvan bewus dat verslawing aan alkohol en dwelms so onaanvraabaar geraak het dat hulle ander maniere kry om die druk van die lewe te hanteer, soos bv. om te ooroefen, of om TV-reekse te binge-kyk. Het jy dalk 'n verslawing wat besig om jou lewe oor te neem?...more25minPlay
September 13, 2019Wie is ek?Lise Swart praat verder oor outisme. Al hoe meer kinders word gediagnoseer op die outisme-spektrum. Wat beteken dit om op hierdie spektrum te wees? Hoe kan ouers die nuus verwerk? Watter ondersteuning is nodig vir sowel ouer as kind?...more25minPlay
September 06, 2019Wie is ek?Al hoe meer kinders word gediagnoseer op die outisme-spektrum. Wat beteken dit om op hierdie spektrum te wees? Hoe kan ouers die nuus verwerk? Watter ondersteuning is nodig vir sowel ouer as kind?...more25minPlay
August 30, 2019Wie is ek?Wat is die implikasies wanneer jy jouself te hoog waardeer, of te min? Hoe affekteer jou eie-waarde jou daaglikse besluite oor jou beroep, jou vriende en veral jou lewensmaats? Kies jy die mense rondom jou om “beter” oor jouself te voel, of om jouself die bevestiging te gee dat jy inderdaad nie goed genoeg is nie?...more25minPlay
August 23, 2019Wie is ek?“MENSE HOU NIE VAN MY NIE” Wat beteken dit wanneer 'n persoon hierdie stelling aanhoudend ervaar? Wat moes gebeur het vir iemand om konstant so te voel? Wat kan 'n persoon doen om ander te oortuig om van hom/haar te hou? Lise Swart kyk na die isolerende effek van selfkritiek....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.