Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
August 16, 2019Wie is ek?Hoe hou wie jy is, jou terug in die lewe? Die meeste mense sal vertel hulle is hulle ergste vyand. Lise Swart vind uit hoe iemand kan aanleer om hulle eie interne dialoog van negatief na positief te verander....more25minPlay
August 08, 2019Wie is ek?Een van die meer komplekse rolle wat vroue vervul, is om 'n ma te wees. Lise Swart kyk na hierdie uitdagings, hoe vroue mekaar beter kan ondersteun, en hoe vroue verskillend kyk na wat hierdie rol vir iemand se identiteit kan bied. Juis omdat nie alle vroue hierdie rol kies nie, of dalk sukkel om te identifiseer met die wat die sameleweing sê jy moet as ma ervaar....more25minPlay
August 02, 2019Wie is ek?Eensaamheid en alleenheid is besig om wêreldwyd 'n epidemie te word. Mense ervaar hierdie emosie al hoe meer en meer. Wat kan daaran gedoen word?...more25minPlay
July 26, 2019Wie is ek?Ons hoor gereeld dat “om balans te vind” die oplossing vir baie probleme kan wees. Maar in watter gebiede van jou lewe moet jy balans vind? Hoe weet jy of jy suksesvol is daarmee? Hoekom is balans so belangrik?...more25minPlay
July 19, 2019Wie is ek?Ons almal het gemaksones waar ons voel ons is veilig, en waar ons besluite gekontroleerd kan maak. Is dit nodig om ooit buite hierdie gemaksones te gaan? Is dit positief of negatief om die grense so bietjie te druk?...more25minPlay
July 12, 2019Wie is ek?Daar word gereeld verwys na hoe belangrik struktuur vir kinders is, maar watter rol kan huisreëls vir sowel ouers as kinders beteken? Hoe 'n groot uitwerking kan iets so eenvoudig soos reëls in die huis op 'n kind hê as volwassene? En hoe kan ouers dit regkry om kalmte in die huis te kry?...more25minPlay
July 05, 2019Wie is ek?Lise Swart vind meer vind oor wat presies 'n persoon kan baat deur 'n professionele persoon soos 'n sielkundige te gaan sien. Kan terapie regtig iemand se lewe verander, of 'n persoonlike probleem oplos?...more25minPlay
June 28, 2019Wie is ek?Wat staan 'n ouer te doen wanneer sy kind skielik weier om skool te gaan? Hoe kan 'n ouer die oorsaak uitvind, en wat sê die houding van 'n kind oor hoe veilig hy voel? Al hierdie vrae en nog meer word bespreek....more25minPlay
June 21, 2019Wie is ek?Daar word gekyk na verbale en emosionele mishandeling; hoe baie mense nie besef dat hulle 'n slagoffer is nie en hoe baie mense daarvan aangekla word, maar dit nie gegrond is nie. Hoe hanteer 'n mens iemand wat jou afkraak of verneder, of jou eie bagasie wat veroorsaak dat jy soos 'n slagoffer optree?...more25minPlay
June 14, 2019Wie is ek?Volgens die DSM5 ervaar 5% van alle vroue maandeliks premenstrueel-disforiese steuring. Tog word daar aanvaar dat die persentasie baie hoër is, omdat die meeste vroue (en selfs dokters), nie eens bewus is van die diagnose nie. In die episode gaan daar gekyk word na die simptome, die sielkundige effek en die behandeling van hierdie onbekende dog lewensveranderende versteuring....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.