Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 647 episodes available.
January 10, 2020Wie is ek? 10 Januarie 2020Goeie kommunikasie is belangrik vir enige suksesvolle verhouding, so hoe kan ouers kommunikasie vir hulle kinders aanleer, veral in 'n wêreld waar tegnologie die meeste vorms van kommunikasie oorneem. Lise Swart het praktiese raad vir ouers ingewin om goeie kommunikasie van 'n vroeë ouderdom af aan te leer....more25minPlay
January 03, 2020Wie is ek? 3 Januarie 2020Ons hoor gereeld hoe ons onsself moet aanvaar, maar dit is nie so maklik nie. Lise Swart hoor heo mense wat te veel aandag op hulle uiterlike fokus (goed of sleg), 'n aanduiding is van wat verkeerd is aan die innerlike. Kom leer hoe om jou innerlike gesprek met jouself te verbeter....more25minPlay
December 27, 2019Wie is ek?Louis Awerbuck doen 'n toets met luisteraars. Die toets geld nie net vir liefdesverhoudings nie, maar vir enige verhouding wat jy as belangrik in jou lewe ag. Kom toets saam met ons waar julle probleemareas is....more24minPlay
December 20, 2019Wie is ek?Om 'n kind te dissiplineer het vele implikasies, nie net vir die kind nie, maar ook vir ouers. Lise Swart kyk na die belang van straf, hoe ouers hulle lewe makliker kan maak, en hoekom dit tog nodig is om 'n kind te straf wat die reëls verbreek....more24minPlay
December 13, 2019Wie is ek?“Iemand wat hulle eie lewe wil neem, wil nie dood gaan nie. Hulle sien net nie 'n uitkoms uit hulle omstandighede nie.” Dit is die woorde van kliniese sielkundige, Louis Awerbuck. Hy praat oor die die redes vir selfdood, die tekens en beskikbare hulp....more25minPlay
December 06, 2019Wie is ek?Navorsing het bewys die beste manier om 'n demensiepasient te versorg, is dat dit gefokus moet wees op wie die persoon is, nie wat die siekte nou veroorsaak nie. Lise Swart vind meer uit van persoongesentreerde versorging, wat dit beteken en hoe 'n versorger dit kan implementeer....more25minPlay
November 29, 2019Wie is ek?Die meeste ouers ervaar geweldigige druk in die vakansieseisoen met die aankoop van kersgeskenke. Wat sê hierdie spanning en angs van jou as ouer, en hoe kan die fokus weggeskuif word van geskenke af na die ervaring van saam wees?...more25minPlay
November 22, 2019Wie is ek?Hoe kan die keuse om meer medemenslik teenoor ander op te tree, 'n groot verskil aan jou geluk en lewenskwaliteit maak?...more24minPlay
November 15, 2019Wie is ek?Met al die kennis en inligting tot ons beskikking aangaande verhoudings, hoekom neig die egskeidingsyfer jaarliks hoër en hoër? Lise Swart praat met 'n ervare verhoudingsterapeut oor waar ons in die proses van verhoudings (begin, middel en/of einde), foute begaan, en hoe ons verhoudings beter kan bestuur om waarlik gelukkig te wees....more25minPlay
November 08, 2019Wie is ek?Hoe 'n groot rol speel jy in iemand anders se probleme? Hoe kan jy seker maak jy is nie dalk besig om iemand verkeerdelik te ondersteun nie? Lise Swart kyk na mede-afhanklikheid, sodat wanneer jy sê jy wil iemand help, jy seker is jy doen dit op die regte manier....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 647 episodes available.