Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
March 21, 2019Wie is ek?Lise Swart kyk na luisteraarsbriewe wat handel oor ontrouheid. Albei perspektiewe sal bespreek word – die wat ontrou is en die een aan die ontvangkant....more25minPlay
March 15, 2019Wie is ek?Ons hoor gereeld hoe iemand 'n ander persoon persoonlik aanval via sosiale media, net omdat hulle menings of waardes verskil. Wat sê dit van ons as samelewing as ons al hoe meer ons haat en woede kan uitleef teenoor vreemdelinge? Lise Swart kyk na hierdie tendens en die uitwerking wat dit sielkundig op mense het....more25minPlay
March 08, 2019Wie is ek?Hoekom is baie ouers bang om hulle kinders te dissiplineer? Wat is die gevolge daarvan? Lise Swart kyk na die voor- en nadele van dissipline, wat kinders leer daaruit, en hoe ouers kinders veilig en geliefd kan laat voel....more25minPlay
March 01, 2019Wie is ek?Lise Swart kyk verder na vetvernedering. As gevolg van sosiale media word dit al hoe meer aanvaarbaar vir mense om ander aan te spreek oor hulle gewig en voorkoms. Daar word gekyk na hoe dit mense wat sukkel met hulle gewig, isoleer, angstig maak en verwerp laat voel....more25minPlay
February 22, 2019Wie is ek?As gevolg van sosiale media word dit al hoe meer aanvaarbaar vir mense om ander aan te spreek oor hulle gewig en voorkoms. Lise Swart kyk na vetververnedering (boeliegedrag), en hoe dit mense wat sukkel met hulle gewig, isoleer, angstig maak en verwerp laat voel....more24minPlay
February 15, 2019Wie is ek?Is dit nodig vir kinders om te leer om te verloor? Wat is die voor- en nadele? Werk die nuwe skoolstelsel waar alle kinders pryse kry? Wat beteken dit om te wen en te verloor....more25minPlay
February 08, 2019Wie is ek?Voel jy soms neem jou emosies oor? Hoekom ervaar ons emosies? Hoe kan mens ontslae raak van negatiewe emosies? Ons ervaar emosies vir 'n rede, en hoe beter jy dit verstaan, hoe makliker kan jy dit bestuur en die boodskap interpreteer....more25minPlay
February 01, 2019Wie is ek?Wat is angstigheid? Wanneer ervaar iemand dit? Wat is die implikasies van langdurige angs?...more25minPlay
January 25, 2019Wie is ek?Kan jy vergewe en vergeet? Wat beteken dit om iemand waarlik te vergewe? Lise Swart en sielkundige Christine Nell kyk na hoekom woede emosioneel sleg kan wees, en hoe om ander te vergewe vir jou eie welstand....more25minPlay
January 18, 2019Wie is ek?Lise Swart vind meer uit van probleemareas in verhoudings, en hoe verhoudingsterapie moontlik 'n verhouding, wat dalk verlore voel, kan red....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.