Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
September 08, 2017Wie is ek?Louis en Lise bespreek twee luisteraarsbriewe waar die skrywers voel hulle geliefdes maak verkeerde keuses oor hulle lewe. Die vraag is: Vir wie is hierdie keuses verkeerd, die skrywers of die persoon wat die keuses maak?...more23minPlay
September 01, 2017Wie is ek?Ontmoet die nuwe span sielkundiges wat nou deel is van Wie is ek? Ons kinderspesialis bespreek die waarde van Jungian Sandplay-terapie, en ons verslawingspesialis verduidelik die krag van professionele hulp....more23minPlay
August 25, 201725 AugHoe help ek 'n geliefde vandag, om môre se sielkundige probleme te voorkom? Die beste manier om sielkundige probleme te hanteer, is deur proaktief op te tree. Maar hoe? Louis en Lise leer jou hierdie vaardigheid aan....more23minPlay
August 18, 201718 AugHoekom sal iemand hulle eie lewe neem? Hierdie is nie net vir families wat 'n geliefde aan selfdood verloor het, 'n kwelvraag nie, maar ook vir die meeste van ons wat nog nooit die behoefte ervaar het om nie meer te lewe nie....more23minPlay
August 11, 201711 AugLouis en Lise beantwoord 'n verskeidenheid kort vrae van luisteraars....more23minPlay
August 04, 20174 AugAftrede is 'n lewensfase wat die meeste van ons eendag sal moet deurgaan. Ons almal is bewus van die finansiële implikasies wat gepaard gaan met aftrede, maar wat van die sielkundige effek?...more23minPlay
July 28, 201728 JulDaar is 'n tendens dat ouers voel hulle tieners moet verkieslik dagga gebruik as alkohol. Is dit 'n veiliger alternatief? Wat is die sielkundige effek van dagga op 'n tiener?...more23minPlay
July 21, 201721 JulLouis Awerbuck en Lise Swart gesels oor die redes waarom 'n ma haar eie kind, of kinders se lewens sal neem. Hulle bespreek ook 'n brief waarin daar moontlike redes kan wees vir 'n seun se moord op sy ma....more23minPlay
July 14, 201714 Jul'n Miskraam kan 'n vreeslike traumatise ervaring vir 'n vrou en haar verhoudingsmaat wees, maar tog hanteer die samelewing 'n miskraam as iets wat vroue maklik behoort te oorkom. “Probeer net weer”, of “Volgende keer sal jy 'n babatjie hê”, is goed wat vroue gereeld moet aanhoor....more23minPlay
July 07, 20177 JulOns kyk aan die hand van twee luisteraarsbriewe na wat jou te doen staan as die mense om jou jou sielkundige toestand of diagnose teen jou gebruik. Wat kan jy byvoorbeeld doen as werkgewers jou met afdanking dreig as gevolg van jou gediagnoseerde depressie, of wanneer jou ma jou selfbeeld afbreek nadat jy gediagnoseer is met skisofrenie....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.