Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
January 26, 2018Wie is ek?Lise Swart gesels met Anton Bühmer oor demensie, waarvan Alzheimers net een vorm is. Hulle kyk na die tekens, gee raad aan geliefdes en verduidelik watter verskil behandeling kan maak as gevolg van die jongste navorsing....more23minPlay
January 19, 2018Wie is ek?Hoe kan mense wat oorwerk of uitgebrand is balans bewerkstellig om hulle gemoed en lewenskwaliteit te verbeter?...more23minPlay
January 12, 2018Wie is ek?Wat is seksverslawing? Wat is die oorsake daarvan? Hoe kan geliefdes die situasie hanteer? Watter hulp is daar vir verslaafdes?...more23minPlay
January 05, 2018Wie is ek?Wie is ek? Hoe beantwoord mens hierdie vraag? Watter verskil kan dit aan jou lewe maak om die antwoord te ontdek?...more22minPlay
December 29, 2017Wie is ek?Wanneer moet jy beheer neem, en wanneer moet jy laat gaan? Die span verduidelik hoekom die verstaan van hierdie konsep 'n beduidende verskil aan jou lewenskwaliteit kan maak. Hulle vertel ook jy 'n beheervraat kan hanteer....more23minPlay
December 22, 2017Wie is ek?Ná die verlies van geliefdes is daar 'n paar tye in die jaar waar die pyn meer intens ervaar word. Die feesseisoen is nommer een op daardie lys. Diespan gesels oor die hantering van 'n lewende verlies en die verlies van geliefdes aan die dood tydens hierdie moeilike tyd....more23minPlay
December 15, 2017Wie is ek?Ons almal voel van tyd tot alleen of eensaam, maar al hoe meer mense ervaar dit in die feesseisoen. Hoekom ervaar mense dit juis tydens die “gelukkigste” tyd van die jaar?...more23minPlay
December 08, 2017Wie is ek?Lise Swart praat met drie sielkundiges oor die emosionele uitwerking wat alle vorme van mishandeling op vroue en kinders kan hê....more23minPlay
December 01, 2017Wie is ek?Lise gesels met twee sielkundiges oor die emosionele uitwerking van 'n MIV-diagnose. Hulle kyk ook na die rol wat verslawing in so 'n diagnose kan speel....more23minPlay
November 24, 2017Wie is ek?Wat is trauma? Trauma speel 'n groot rol in alle Suid-Afrikaners se lewens, of hulle bewus is daarvan of nie. Die herkenning en erkenning van trauma is net so belangrik soos die behandeling daarvan....more23minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.