Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
April 06, 2018Wie is ek?Lise Swart praat met Christine Nell, 'n voorligtingsielkundige, oor vroue se geestesgesondheid. Daar word gekyk na hoekom soveel vroue gediagnoseer word met sielkundige toestande, en hulle het raad oor hoe om 'n verhoudingsmaat by te staan....more23minPlay
March 23, 2018Wie is ek?Lise Swart gesels praat met kliniese sielkundiges Louis Awerbuck en Anton Böhmer oor spesifiek mans se geestesgesondheid, want alhoewel vroue meer gediagnoseer word met sielkundige toestande, neem meer mans hulle eie lewe....more23minPlay
March 16, 2018Wie is ek?Wat is jou verhouding met kos? Leef jy om te eet, of eet jy om te leef? Waar is die grens tussen 'n gesonde verhouding met kos, en 'n ongesonde een? Hoekom ooreet sekere mense, en ander eet weer te min?...more23minPlay
March 09, 2018Wie is ek?Lise Swart gesels met kliniese sielkundige, Anton Bohmer, oor die gevolge van kopbeserings, die voorbereiding ná 'n demensie-diagnose, breinfunksionering, angstigheid en verhoudings, aan die hand van twee luisteraarsbriewe....more23minPlay
March 02, 2018Wie is ek?Vir ouers van gestremde kinders is dit 'n moeilike pad wat geloop moet word. Hoe kan hierdie ouers mooi na hulleself kyk wanneer daar 'n kind is wat al hulle aandag in beslag neem? Lise Swart praat met drie sielkundiges oor wat alles onder die term gestremdheid val. Hulle het raad vir ouers, en kyk na watter verskil ondersteuning kan maak....more23minPlay
February 23, 2018Wie is ek?Die meeste van ons het al in films en realiteitsreekse gesien hoe 'n obsessief-kompulsiewe versteuring manifisteer, byvoorbeeld hoe 'n persoon aanhoudend hulle hande was, of iemand wat obsessief sekere goed versamel, of 'n voordeur word drie gesluit voor iemand gaan slaap. Lise Swart praat met twee sielkundiges oor hierdie siekte, wat dit veroorsaak en watter behandeling toegepas kan word deur die individu self en 'n professionele persoon....more23minPlay
February 16, 2018Wie is ek?Nie almal van ons ervaar verandering as 'n gemaklike proses nie - of jy nou skei, trek, van beroep verander of selfs ma word. Vir sommige mense kan die vooruitsig van verandering, en die aanpassing wat daarmee gepaard gaan, so vreesaanjaend wees dat hulle alles probeer om die proses te vermy. Lise Swart praat met 'n sielkundige om uit te vind hoekom sekere mense hiermee sukkel, en wat haar raad is mense om aanpassings 'n meer positiewe ervaring te maak....more23minPlay
February 09, 2018Wie is ek?Enige persoon wat al 'n paniekaanval ervaar het, sal vir jou verduidelik hoe vreesaanjaend die ervaring kan wees. Jy voel letterlik hoe jy moet veg vir jou lewe. Wat veroorsaak hierdie aanvalle? Wat wil jou lyf vir jou sê met hierdie aanvalle? Watter behandeling is beskikbaar?...more23minPlay
February 02, 2018Wie is ek?Lise Swart praat met Johannes, 'n kenner op die gebied van kinderbehandeling, oor die vraag: Wanneer weet ek of my kind sielkundige hulp nodig het? Hulle kyk na die tekens, ontwikkelingsfases en die effek van egskeiding....more23minPlay
February 02, 2018Wie is ek?Lise Swart praat met Johannes, 'n kenner op die gebied van kinderbehandeling, oor die vraag: Wanneer weet ek of my kind sielkundige hulp nodig het? Hulle kyk na die tekens, ontwikkelingsfases en die effek van egskeiding....more23minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.