Die ekonomie minuut

Wie onthou nog die NOP?


Listen Later

Een refrein onder ons klomp wat kommentaar lewer oor die ekonomie is dat hervorming nodig is wat ekonomiese groei kan versnel. Gister het ʼn spook uit die verlede opgeduik toe

die National Planning Commission hulle oorsig gepubliseer het oor vordering met die Nasionale Ontwikkelingsplan.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners