Die ekonomie minuut

Wisselkoers spekulasie


Listen Later

Om die rand-dollar wisselkoers te voorspel is iets wat ekonome doen sodat weervoorspellers beter kan voel oor hulle werk. Die afgelope week het die rand effens sterker verhandel teen die dollar, hoewel die dollar self sterker was teen ander geldeenhede. Baie mense wonder of daar iewers ʼn sameswering is. Die beter maatstaf is om te kyk na die spekulatiewe posisies in termynkontrakte.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners