Volgende week gesels ons oor dating. Vertel ons van jou "worst first date experience" OF as jy nie een het nie, vertel ons jou love story in 30 sekondes. Hoe en waar het jy en jou geliefde ontmoet? Jy't sommer twee opsies vir volgende week. Sien uit om van jou te hoor!