Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about WynVirDiePyn: die Podcast:How many episodes does WynVirDiePyn: die Podcast have?The podcast currently has 54 episodes available.
June 18, 2020EPISODE VYF: MERCY KANNEMEYER''Mercy Kannemeyer het in 2017 haar honneursgraad in drama en teaterstudie aan die Universiteit Stellenbosch voltooi, en begin in 2018 met haar meestersgraad. Sy spesialiseer in toegepaste teater en haar droom is om vir so lank as wat sy kan te skep,......more58minPlay
June 17, 2020EPISODE VIER: MARTHINUS BASSONVindingryk, suksesvol en een van die grootste teatermakers in die land. Hy't meer toekennings as wat ek name op my familie stamboom het. 'n Onderhoud wat almal tenminste eenkeer behoort te luister … TRIGGER WARNING: ALLE KOEIE WORD GESLAG....more1h 41minPlay
May 24, 2020EPISODE TWEE: CANTONA JAMESCantona James gesels oor 'n lewe vol gate en hoe hy telkemale moes vervel het! Hy maak oop oor sy oop verhouding (skuus, ek moes net) en gesels sonder terughou oor moerse groot drome.BONUS:Cintaine Schutte. Dis al....more1h 5minPlay
May 24, 2020EPISODE DRIE: CARLA SMITH'n Absurde onderhoud! Carla Smith (bekroonde aktrise) gesels oor die kat wat haar lewe verander het, haar liefde vir detail ... en oja, kannibale. DANKIE NATi dat julle hierdie moontlik maak! Musiek gebruik in die episode:Paolo Nutini - Scream.Parov......more1h 29minPlay
FAQs about WynVirDiePyn: die Podcast:How many episodes does WynVirDiePyn: die Podcast have?The podcast currently has 54 episodes available.