WynVirDiePyn

WynVirDiePyn

By Wynand KotzeNewsEntertainment News
Download on the App Store

WynVirDiePyn episodes

  • Erika Bornman : "EK WAS IN 'N CULT"

    Hi daar! Besoek my website en subscribe tot my podcast vir R80 'n maand. Jy kan ook verniet na alles luister, maar ek sal dit baie waardeer as jy my op hierdie manier sal ondersteun. Ek het nie "merch" nie. Hempies krimp in die wasmasjien. 

    www.wynvirdiepyn.com

    In hierdie episode:

    Erika vertel van haar ondervinding in 'n cult met die naam "KwaSizabantu" en hoe ONS hulle dalk al vir jare ondersteun. Sy't ook 'n boek hieroor geskryf met die titel "In Mission of Malice: My Exodus from KwaSizabantu".

    Hierdie episode is nie vir sensitiewe luisteraars nie. 

    ---
    Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
    31 min
  • Welkom terug Patrichhh!

    https://music.apple.com/us/artist/patricia-lewis/336254218 - link na haar nuwe song! 

    ---
    Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
    58 min
  • Die Groot Trek - die freakshow

    Haai. Hierdie episode mag jou dank ... Ag, luister net. Ons gesels oor ons trekkery. En hoe dit voel. En of dit lekker voel. En of ons ooit weer gaan voel. 

    ---
    Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
    41 min
  • CHAT MET LIAM EN GURT

    Terwyl die Wyn van Wynvirdiepyn weg is, is muis baas! Gryp 'n koppie koffie en kom gesels met die twee boringste mense, Liam en Gurt!

    ---
    Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
    1 hr 7 min
  • DEVILSDORP: Marizka Coetzer
    Moontlik gemaak deur AMJ MOTORGROUP. Soek jy tans 'n voertuig? Skakel hulle VANDAG nog: +27 81 014 6464 
    ---
    Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
    57 min

About WynVirDiePyn

From the publisher's feed

Elke week gesels ek vanuit my flat in Kaapstad oor alles wat ons mens maak. En as ek gelukkig is, en hulle sê ja - klets ek sommer met 'n paar glanspersoonlikhede ook!