Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke week gesels ek vanuit my flat in Kaapstad oor alles wat ons mens maak. En as ek gelukkig is, en hulle sê ja - klets ek sommer met 'n paar glanspersoonlikhede ook!... more
FAQs about WynVirDiePyn:How many episodes does WynVirDiePyn have?The podcast currently has 34 episodes available.
January 31, 2021WYN EN GURT: DATINGOns weet niks van dating af nie - so kom ons praat daaroor. Dankie vir julle voicenotes! Dit is lekker om julle stemme te hoor. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more1hPlay
January 27, 2021VRAE VIR EPISODE TWEEVolgende week gesels ons oor dating. Vertel ons van jou "worst first date experience" OF as jy nie een het nie, vertel ons jou love story in 30 sekondes. Hoe en waar het jy en jou geliefde ontmoet? Jy't sommer twee opsies vir volgende week. Sien uit om van jou te hoor! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more1minPlay
January 26, 2021WYN EN GURT: EPISODE EENHaai? Hallo. Ons weet nie wat ons doen nie. Kom jy saam?--- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more53minPlay
January 26, 2021EPISODE EEN: STIAN BAMStian Bam gesels way te eerlik oor sy seksualiteit, loopbaan en die wêreld pandemie. Sy kêrel kom maak ook 'n draai in hierdie episode!--- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more1h 5minPlay
FAQs about WynVirDiePyn:How many episodes does WynVirDiePyn have?The podcast currently has 34 episodes available.