Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke week gesels ek vanuit my flat in Kaapstad oor alles wat ons mens maak. En as ek gelukkig is, en hulle sê ja - klets ek sommer met 'n paar glanspersoonlikhede ook!... more
FAQs about WynVirDiePyn:How many episodes does WynVirDiePyn have?The podcast currently has 34 episodes available.
April 29, 2021WYN EN GURT LEER MEKAAR BETER KEN.Hierdie episode is baie kontroversiëel. Sjoe. Glad nie click bait nie. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more49minPlay
April 18, 2021WYN VIR DIE PYN: Whaden Johannes.Whaden sê jammer dat hy die P- woord gebruik het. Dit was 'n glipsie. Maar hy sing mooi, so dit maak op vir als. Selfs vir die genonsenspratery. Belowe. Okay, bye. Geniet! Genietttt! Gurt is volgende week terug. Sy's moeg en oorwerk. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more1h 10minPlay
April 12, 2021WYN EN GURT: ONS IS TERUG!'n Baie chilled episode. Ons gesels net. Volgende week begin ons weer fokus!--- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more51minPlay
March 24, 2021WYN EN GURT: PG 18Ons geses oor ... seks. Ai. Ma, moenie luister nie. Gelukkig weet ek nie waar my pa is nie.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more49minPlay
March 16, 2021WYN EN GURT: GESONDHEIDJinne. Wie dink ons is ons? Ons gesels oor gesondheid. Die kenners kuier saam! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more1h 19minPlay
March 08, 2021WYN EN GURT: GURT VERJAARDie episode was CHAOS. Vergewe maar, Gurt verjaar. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more56minPlay
March 02, 2021WYN EN GURT: INSECURITIESHi daar! Skuus ons het nie elke voicenote gebruik nie. Ons speel volgende week nog van julle voicenotes - maar ons belowe - almal kom by ons uit, en ons luister elke een. Keep them coming! HIERDIE WEEK, gesels ons oor iets wat ons almal connect - insecurities. 'n Moeilike maar nodige gesprek.Liefde, tonne ...Wyn en Gurt Xx--- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more1h 1minPlay
February 21, 2021WYN EN GURT: Wat wil jy nog doen voor jy dood?Ons gesels ook met Jamie en Rudolf - twee pa's wat lieflike kinders grootmaak! Alles sal sin maak, luister net ;)--- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more1h 24minPlay
February 14, 2021WYN EN GURT: GESUIPTeen ons beterwete, laat hy val waar hy wil. Pasop waarvoor jy wens! Laat hierdie vir ons almal 'n les wees. Baai. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more52minPlay
February 07, 2021WYN EN GURT: CONSPIRACY THEORIESGlo jy? Hierdie episode gaan jou offend. But please don't go? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message...more57minPlay
FAQs about WynVirDiePyn:How many episodes does WynVirDiePyn have?The podcast currently has 34 episodes available.