Die ekonomie minuut

Zim se nuwe Zimbabwe Goud (ZiG) geldeenheid


Listen Later

Zimbabwe se nuwe geldeenheid wat deur goud gerugsteun word is oral in die nuus. Hulle inflasiekoers staan op 55% en die RTGS Zim dollar het al driekwart van sy waarde verloor hierdie jaar. Mens hoop van harte dat die sogenaamde ZiG of te wel Zimbabwe Goud, ekonomiese stabiliteit kan bring. Ongelukkig is daar baie redes om skepties te wees.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners