Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
March 19, 2019Sakevertroue I nog beurtkrag I Eskom in die hofGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem drie sakekwessies onder die loep wat die afgelope week opslae gemaak het....more4minPlay
March 12, 2019Yes4Youth I Venezuela se kragkrisis I NersaDie drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is die regering se Yes4Youth-werkskema, Venezuela se elektrisiteitskrisis en Nersa wat ʼn verhoging in Eskom se elektrisiteitstariewe toegestaan het....more4minPlay
March 05, 2019Minimum loon I SEB I ANC ondersoek VenezuelaDie nasionale minimum loon, ʼn bekgeveg oor swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en die ANC se kommissie na Venezuela is die drie sakekwessies wat Daniël du Plessis, regsontleder van Sakeliga, in vandeesweek se opname van 3 sake, 3 minute ondersoek....more4minPlay
February 26, 2019Begrotingsrede | Eskom | DA-verkiesingsmanifesDrie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak, is die begrotingsrede, Eskom en die DA se verkiesingsmanifes....more4minPlay
February 19, 2019Begrotingsrede | Eskom | Wysigingswetsontwerp op MededingingDrie sakekwessies wat opslae maak, is die begrotingsrede die week, ʼn veldtog teen Eskom en die Wetsontwerp op Mededinging wat bekragtig is....more5minPlay
February 12, 2019Beurtkrag I Die staatsrede I Gas- en olieveldeSakeliga deel 'n paar gedagtes oor beurtkrag, pres. Cyril Ramaphosa se tweede staatsrede en die ontdekking van gasreserwes aan die suidkus van die Kaap....more3minPlay
February 06, 2019Waarskuwingnota I Eskom I OBKDrie van die sakekwessies wat die afgelope sewe dae opslae gemaak het, is waarskuwings uit die buiteland, ontwerpfoute by Eskom en bedankings by die raad van die Openbare Beleggingskorporasie....more4minPlay
January 29, 2019Waarskuwing oor belasting | Belastingopstand | WEFDaniel du Plessis, regsontleder by Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute....more4minPlay
January 23, 2019ANC-verkiesingsmanifes | Onteiening | EskomGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute....more4minPlay
December 11, 2018Onteiening | Grondgryp 911 | Gewysigde wetsontwerp oor onteieningDie Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies het die omstrede onteieningsverslag aanvaar. Sakeliga stel die Grondgryp 911-platform beskikbaar. Die gewysigde wetsontwerp op onteiening sal binnekort vrygestel word....more4minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.