Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
August 14, 2019Adviespaneel se grondverslag I NGV I EmigrasieIn die jongste aflewering van 3 Minute, 3 Sake word terugvoer gegee oor Sakeliga se werksessie wat handel oor die presidensiële adviespaneel se grond- en landbouverslag. Die parlementêre kommentaarproses oor die nasionale gesondheidsversekering (NGV) wat binnekort aangekondig word, word bespreek en emigrasie kom ook onder die loep....more4minPlay
August 07, 2019Bankstaking | SA se ekonomie | VSA-China-handelsoorlogIn 3 Minute, 3 Sake bespreek Sakeliga hierdie week die staking wat dreig in die bankwese, die voortdurende verswakking in die Suid-Afrikaanse ekonomie en die jongste verwikkeling in die VSA-China handelsoorlog....more5minPlay
July 31, 2019Grondverslag | Graderingsagentskappe | Buitelanders wat groetIn hierdie week se 3 Minute, 3 Sake bespreek Sakeliga die presidensiele adviespaneel se grondverslag, die graderingsagentskappe se kommer oor Eskom en buitelanders wat besit is om hul Suid-Afrikaanse bates teen ʼn rekordpas te verkoop....more4minPlay
July 24, 2019Nasionale Gesondheidsversekering I Wysigings aan waterregte I Mededingingskommissie en Murray & RobertsIn hierdie week se 3 Minute, 3 Sake bespreek Sakeliga die jongste oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), beoogde wysigings aan waterregte, en laastens die mededingingskommissie wat Murray & Roberts‑samesmelting gestop het....more4minPlay
July 16, 2019Bemagtigingskommissie by MTN I Minimumlone en afleggings I Plaaslike rentekoerseGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bekyk in dié week se 3 minute, 3 sake die bemagtigingskommissie by MTN, minimumlone en afleggings asook die plaaslike rentekoers....more4minPlay
July 10, 2019Nuwe belasting vir munisipaliteite I Tekort aan verpleërse I Vryer handel in AfrikaIn vandeesweek se '3 sake, 3 minute' bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die finansiële en fiskale kommissie se voorstelle vir munisipale belastings. Hy neem ook die tekort aan verpleegpersoneel in Suid-Afrika onder die loep en gesels oor die Afrika-vryehandelsooreenkoms wat Nigerië onlangs onderteken het....more4minPlay
July 02, 2019Raswette in die appèlhof I Ouditverslag I Lae sake-siklusIn vandeesweek se aflewering van 3 sake, 3 minute bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, dié organisasie se regsaak in die hoogste appèlhof oor ras-wette.Hy kyk ook na die skokkende ouditverslag van die ouditeur-generaal oor Suid-Afrikaanse munisipaliteite en neem die land se sake-siklus onder die loep....more4minPlay
June 25, 2019Planne in die staatsrede I Eskom I Nuwe spektrum vir dataIn hierdie episode bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, Junie se staatsrede, Eskom en ’n nuwe spektrum vir data....more4minPlay
June 19, 2019Grondverslag I Staatsrede en pensioenfondse I Zimbabwe se inflasieGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem drie sakekewessies onder die lope wat vandeesweek opslae gemaak het....more4minPlay
June 14, 2019Drie dinge wat die ekonomie kan regrukSakeliga meen dit is nou tyd dat pres. Cyril Ramaphosa se nuwe daeraad tasbare voordele vir sakeondernemings begin lewer. Die organisasie glo dit moet die opskorting van skadelike beleide, wetgewing en debatte behels....more4minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.